[][][][][][][][][][]
Kom bly hier in my hartlam
Kom in en maak jou tuis
Daar's soetwyn op my tafel
Kos in my kombuis
|
|
[][][][][][][][][][][][][][][][][][][][]
Meeste ou drome bring
heimweë, vrae, verlange en seer
Die waaroms bly tog sonder antwoord
Maar
wie weet wat more gebeur
As jy aan eendag glo,
nooit terug sal kyk
Kan selfs 'n bêredroom na 'n nuwe een lyk
Gister se
bloeisels val, weggevoer deur die wind
As jy aan eendag glo, sal lente jou
vind
As jy aan eendag glo,
nie dink aan nou
Bly daar 'n sê nou maar, waaraan jy kan hou
Goed dat 'n
mens nie weet, oor wat voorlê, moet raai
As jy aan eendag glo, wag iets om
die draai
Meeste ou drome bring
heimweë, vrae, verlange en seer
Die waaroms bly tog sonder antwoord
Maar
dink net wat kan daar gebeur
As jy aan eendag glo,
bly drome waar
Dalk is jou mooiste dag, net more al daar
Al is jy nou
alleen, byt maar vas en vertrou
As jy aan eendag glo, wag liefde vir
jou
Gister se bloeisels
val, weggevoer deur die wind
As jy aan eendag glo, sal lente jou
vind
Meeste ou drome bing heimweë, vrae, verlange en seer
Die waaroms
bly tog sonder antwoord
Maar dink net wat kan daar gebeur
As jy aan eendag glo,
nie dink aan nou
Bly daar 'n sê nou maar, waaraan jy kan hou
Goed dat 'n
mens nie weet, oor wat voorlê, moet raai
As jy aan eendag glo, wag iets om
die draai.
{}{}{}{}{}{}{}{}{}{}{}{}{}{}{}{}{}
Internet Skakels
Digitaal ! die webwerf vir Afrikaans ! STUUR 'n GRATIS sms
!
Die Knoop - Baie Afrikaanse
skakels
'N GOEIE SA WEB PLEK MET BAIE INTERESSANTE INLIGTING ~ KLIEK HIER
LitNet - Afrikaans literature web
site
Storiewerf - Afrikaanse stories vir kinders
Afrikaans-English Woordeboek
Web Page
gemaak deur
Melaney
Home | Index | Music | Leopards | Chimpanzees | Africa's Big 5 | Whales | Afrikaans | Family | Immigration | Precious Lord | Child Abuse | My Webrings | My Guestbook