Skerwe lę oral, klein stukkies skerwe - dis al
wat nog oor is van my hart. Jy was die een, jy het my
belowe
Ek het geglo en waar is ek nou?
Beloftes oor eendag: oor my en oor jou
Ons sou dit alles wees, hoe kon ek nie wou?


Ek het my hart vir jou gegee en
jy het dit weggegooi, maar
as jy wou terughę, dan
sę ek: Ja
Ek sal jou net nooit kan vergeet nie

Jy't my geleer van hoe om te gee, hoe
om myself weer oop te maak en
nou is alleen net al wat ek voel en ek
wonder: het jy dan niks bedoel nie?
Was alles verniet, was dit net deel van jou spel, was
ek maar net nog een om te tel?

 

 

 

TERUG

VOLGENDE

HOME PAGE

BESOEKERS BOEK

 

Melaney

Home | Index | Music | Leopards | Chimpanzees | Africa's Big 5 | Whales | Afrikaans | Family | Immigration | Precious Lord | Child Abuse | My Webrings | My Guestbook